Job Archives

Full-Time
Middelburg
Posted 3 weeks ago
  Rand Agri  het ‘n pos beskikbaar vir ‘n energieke en doeltreffende Logistieke Koördineerder, gebaseer in Middelburg, Mpumalanga.   Die ideale kandidaat moet aan die volgende kriteria voldoen:
  • Minimum 3 jaar ondervinding in die vervoer/logistieke veld.
  • Uitstekende kommunikasievaardighede
  • Uitstekende beplanningsvaardighede en moet in staat wees om te administreer (uit te voer soos beplan)
  • Uitstekende probleemoplossingsvaardighede
  • Oorgrens vervoer ervaring
  • 'n Groot netwerk van vervoerders wat benut kan word
  • Vlot in Engels en Afrikaans
  • In staat om lang ure en onder druk te werk
  • Sperdatum georiënteerd
  • 'n Tersiêre kwalifikasie sal voordelig wees
Hooftake en verantwoordelikhede sal die volgende insluit:
  • Beplan en koördineer daagliks vragmotors om afleweringskontrakte uit te voer
  • Bespreking van vragmotors met laai- en aflaaipunte
  • Beplanning van voorraadbeskikbaarheid en laaigleuwe
  • Reël oorgrens inspeksies, sertifisering en klaringsfakture
  • Bou langtermyn verhoudings met vervoerders, kliënte en verskaffers
  • Inlees van vraginligting in Agris/Excel om geen onder- of oorlewerings te verseker
  Voltooi asseblief die onderstaande vorm en laai u CV in PDF formaat.   Indien u nie binne twee weke van u aansoek ‘n kommunikasie vanaf Rand Agri ontvang het nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou.

Job Features

Job CategoryLogistics

  Rand Agri  het ‘n pos beskikbaar vir ‘n energieke en doeltreffende Logistieke Koördineerder, gebaseer in Middelburg, Mpumalanga.   Die ideale kandidaat moet aan die volgende kriteria...

Full-Time
Middelburg
Posted 2 months ago
Rand Agri, `n leier in die graanbedryf vir bykans 22 jaar, het die volgende vakante posisie, gebaseer in Middelburg, Mpumalanga, beskikbaar vir `n dinamiese en energieke dame: Posbeskrywing Postitel: Logistieke Administrateur Posspesifikasie Kwalifikasie: Matrieksertifikaat 'n Naskoolse kwalifikasie sal voordelig wees. Vaardighede:  • 5 Jaar ondervinding in ‘n adminsistratiewe rol • Afrikaanssprekend • Goeie kommunikasie, menseverhoudings en interpersoonlikevaardighede • Bekwaamheid om groot hoeveelhede data en veranderlikes te bestuur • Sterk finansiële en numeriese vermoëns • Effektiewe tydsbestuur vermoë • Vermoë om tyd goed te bestuur en take te prioritiseer • Rekenaarvaardig, met baie goeie kennis van MS-Excel Voltooi asseblief die onderstaande vorm en laai u CV in PDF formaat. Indien u nie binne twee weke van u aansoek ‘n kommunikasie vanaf Rand Agri ontvang het nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou.

Job Features

Job CategoryAdministration

Rand Agri, `n leier in die graanbedryf vir bykans 22 jaar, het die volgende vakante posisie, gebaseer in Middelburg, Mpumalanga, beskikbaar vir `n dinamiese en energieke dame: Posbeskrywing Postitel: ...