Full-Time
Middelburg
Posted 2 months ago
Rand Agri, ’n leier in die graanbedryf vir bykans 24 jaar, het ’n vakante betrekking beskikbaar vir ’n Assistent Finansiële Bestuurder, gebaseer in Middelburg Mpumalanga.
Die suksesvolle kandidaat sal die Finansiële Bestuurder ondersteun met haar daaglikse take.
Posvereistes:
- B.Com Rekeningkunde-graad.
- Voltooide klerkskap by ’n ouditfirma.
- Professionele Rekenmeester / CA(SA) (voordelig).
- 2–3 jaar ondervinding ná klerkskap (voordelig).
- Gevorderde Microsoft Excel-ondervinding.
- Sterk interpersoonlike en kommunikasievaardighede
- Vermoë om effektief onder druk te kan werk.
Voltooi asseblief die onderstaande vorm en laai u CV en B-com graad sertifikaat in PDF formaat.
Indien u nie binne twee weke van u aansoek ‘n kommunikasie vanaf Rand Agri ontvang het nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou.
Job Features
| Job Category | Finance |