Full-Time
Middelburg
Posted 2 weeks ago
Rand Agri, ’n leier in die graanbedryf vir bykans 23 jaar, het die volgende vakante betrekking beskikbaar vir ’n dinamiese en energieke dame gebaseer in Middelburg, Mpumalanga.
Posbeskrywing |
|
| Postitel: |
Aankope Voorraadadministrateur |
Posspesifikasie |
|
| Kwalifikasie: | BCom-graad / besig om te studeer in ’n BCom-rigting |
| Sleutelvaardighede: |
|
| Voltooi asseblief die onderstaande vorm en laai u CV in PDF formaat.
Indien u nie binne twee weke van u aansoek ‘n kommunikasie vanaf Rand Agri ontvang het nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou. |
|
Job Features
| Job Category | Administration |