Oos-Vrystaat Aanplantingsverslag
Rand Agri se graanverhoudingbestuurders het soos gewoonlik vroeg Februarie hul jaarlikse oesaanplantingsreis onderneem. Die doel van die toer was om die toestande van gewasse (mielies, sojaboon, sonneblom en sorghum), wat in hierdie areas aangeplant is te bestudeer.
Rand Agri se kundiges verskaf in die volgende bladsye ‘n oorsig oor die aanplantingstoestande in die areas.