Full-Time
Middelburg
Posted 1 month ago

Vakante Betrekking: 

Rand Agri het `n posisie beskikbaar vir `n energieke dame om by ons administratiewe afdeling aan te sluit.

 

Postitel:

Voorraad/Verkope administrateur

 

Kwalifikasie vereistes:

Minimum kwalifikasie vereiste –   Bcom Graad.

Kandidate sonder `n Tersiêre kwalifikasie sal nie oorweeg word nie.

Ervaring in `n besigheidsomgewing sal voordelig wees.

 

Vaardighede & Karaktereienskappe:

Die geskikte kandidaat moet oor sterk administratiewe vaardighede beskik en onder druk kan werk.

Rekenaargeletterheid met ondervinding in Microsoft Outlook en Excel.

Hardwerkend, lojaal en ambisieus.

 

Kort beskrywing van die pos:

Die pligte sal onder andere, maar nie beperk wees tot:

Daaglikse rekonsiliasies van voorraad asook finansiering daarvan.

Verkope administrasie wat insluit opstel van kontrakte en fakturering van lewerings.

 

Sluitingsdatum van aansoek:  26 Julie 2024

Job Features

Job CategoryAdministration

Apply Online

A valid email address is required.
By |2024-06-18T11:23:00+02:00June 18th, 2024|