Full-Time
Middelburg
Posted 1 month ago

Rand Agri, `n leier in die graanbedryf vir bykans 20 jaar, het die volgende vakante posisie, gebaseer in Middelburg, Mpumalanga, beskikbaar vir `n dinamiese en energieke dame:

 

Posbeskrywing
Postitel: Voorraad Administrateur
Pligte en verantwoordlikhede: Die geskikte kandidaat sal verantwoordelik wees – maar nie beperk tot – die daaglikse rekonsiliasie van alle voorraad in die silos, asook die algehele digitale bestuur van voorraad.
Aansoeksperdatum: 10 Januarie 2022
 

Posspesifikasie

Kwalifikasie: Relevante BCom graad
Ondervinding: Minimum 3 – 5 jaar werksondervinding
Vaardighede: Vlot in Afrikaans. Rekenaarvaardig, Microsoft Outlook/ Excel/ Word
 

Voltooi asseblief die onderstaande vorm en laai u CV in PDF formaat.

Indien u nie binne twee weke van u aansoek ‘n kommunikasie vanaf Rand Agri ontvang het nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou.

Job Features

Job CategoryAdministration

Apply Online

A valid email address is required.
By |2021-12-22T08:38:42+02:00December 14th, 2021|