Full-Time
Middelburg
Posted 4 months ago

Rand Agri ‘n gevestigde landbou-onderneming in Middelburg, Mpumalanga benodig die dienste van ‘n junior graanaankoper om by ons span aan te sluit.

 

Minimum kwalifikasies en ondervinding:

  • ‘n Landbou-kwalifikasie en SAFEX-sertifikaat is ‘n vereiste
  • Vorige graanaankoop- en graangradering ervaring sal voordelig wees.

 

Die kandidaat moet aan die volgende eienskappe voldoen:

  • Goeie administatiewe- en kommunikasievaardighede is ‘n vereiste
  • Die kandidaat moet doeltreffend en onder druk kan werk
  • ‘n Bestuurlisensie is ‘n voorvereiste
  • Afrikaans eerste taal

Indien u die geskikte kandidaat is, voltooi asb die onderstaande vorm, en heg u CV aan.

 

Neem asseblief kennis:

Die pos sal van ons webwerf verwyder word sodra ‘n geskikte kandidaat gevind is.  Indien u nie enige terugvoer vanaf Rand Agri binne 30-dae vanaf u aansoek ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Job Features

Job CategoryTrade

Apply Online

A valid email address is required.
By |2021-03-01T07:59:58+02:00March 1st, 2021|