Full-Time
Middelburg
Posted 3 weeks ago
Rand Agri, `n leier in die graanbedryf vir bykans 20 jaar, het die volgende vakante posisie beskikbaar vir ‘n Finansiële administrateur, gebaseer in Middelburg, Mpumalanga.
Posvereistes:
- B-com Finansiële graad
- Minimum 3 jaar ondervinding in ‘n finansiële pos.
- Gevorderde Microsoft Excel ondervinding
- Sterk interpersoonlike en kommunikasievaardighede
Voltooi asseblief die onderstaande vorm en laai u CV en B-com graad sertifikaat in PDF formaat.
Indien u nie binne twee weke van u aansoek ‘n kommunikasie vanaf Rand Agri ontvang het nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou.
Job Features
Job Category | Finance |