Full-Time
Bethal
Posted 2 weeks ago

Rand Agri, `n leier in die graanbedryf vir bykans 24 jaar, het die volgende vakante posisie, gebaseer in Bethal Mpumalanga, beskikbaar vir `n dinamiese en energieke persoon:

 

Posbeskrywing
Postitel: Algemene Administrateur
 

 

Posspesifikasie
Kwalifikasie: Matrieksertifikaat
Vaardighede:
  • Matrieksertifikaat
  • Sterk administratiewe vaardighede.
  • Hantering en verwerking van debiteure- en krediteurefunksies.
  • Hantering van verkope- en produksieskedulering.
  • Kliëntediens en verkoopsadministrasie.
  • Toepassing en nakoming van HACCP-, ISO-, PPECB- en fitosanitêre inspeksies en sertifikaat aansoeke.
  • Goeie rekenaarvaardighede, spesifiek die daaglikse gebruik van MS Excel.
  • Vlot in Afrikaans met uitstekende kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede.
  • Praktiese meule-ervaring sal as ‘n groot voordeel beskou word.
 

Voltooi asseblief die onderstaande vorm en laai u CV in PDF formaat.

Indien u nie binne twee weke van u aansoek ‘n kommunikasie vanaf Rand Agri ontvang het nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou.

Job Features

Job CategoryAdministration

Apply Online

A valid email address is required.
By |2026-07-28T08:13:43+02:00July 27th, 2026|